Namibia vakansie: Dooie vlei

Februarie 4, 2014 in Fotografie, Vakansie

Dit was altyd top van my lysie om Dooi vlei in Namibia te besoek. My vrou reken sy het gebid van die vorige dag af dat ons goeie weer en lig kon kry. Sonder dit kan mens nie goeie fotos neem nie. Weereens is die bewyse daar dat gebede help, want die weer was perfek vir ons. Gebroke wolke, sagte lig en dit het so gebly tot omtrent 12 uur die oggend.

1DSC_0198 1DSC_0215 1DSC_0202b

 

12 antwoorde op Namibia vakansie: Dooie vlei

  1. Ek hou baie van jou eerste foto!Sossus bly een van my gunstelinge.Dis net jammer daar is so baie toeriste.

  2. tina10 het gesê op Februarie 4, 2014

    Dit bly maar mooi!

  3. Mooi foto’s, maar daar is plek vir nog baie meer.

  4. Is dit hout of klip?

  5. fanjan het gesê op Februarie 4, 2014

    Lekker fotos van die sanduine, Ek het groot liefde vir die Sahara woestyn. Het nog nie die Namibie duine baie gery nie

  6. Mooi plek vir fotos neem, wil graag weer terug gaan om nog n paar by te neem, ek bly dalk sommer oor vir n dag of wat as ek weer daar uitkom.

Los ’n antwoord vir danie coetzee. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.