Uitdaging: Woorde

Februarie 3, 2014 in Misdaad, Temas, Uitdaging

Wette is NET woorde.

Woorde se betekenis kan verander en dit kan selfs meer as een betekenis he

Geen wonder “geleerdes” staan heeldag en redekawel in howe nie.

Meestal redekawel hulle nie oor geregtigheid nie, ook nie oor die woorde nie,

maar oor kostes

Die woord, kostes, beteken hier, die fooie wat die prokurowers en advokate wil uitmergel.

4 antwoorde op Uitdaging: Woorde

  1. Bruggie het gesê op Februarie 3, 2014

    Vermy is n nuttige woord

  2. tina10 het gesê op Februarie 3, 2014

    Dankie vir die deelneem

    Veilig reis

    My skoene is gesteel.

  3. Woorde kan werklik woes wees.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.