Wille sessie

Januarie 22, 2014 in Fotografie

So kon ek toe darem uiteindelik weer ‘n fotografie werkswinkel bywoon….(Kreatiewe beligting)

Laat weet gerus wat jy dink van my pogings!

5 311-1 5 297-1

8 antwoorde op Wille sessie

  1. tina10 het gesê op Januarie 22, 2014

    Ek het die eerste een op FB gebruik om vir @cbl1979 te gee.

  2. ‘briljant’ is seker die verkeerde term, eerder ‘subtiel’ , maar die foto’s lyk mooi met die dowwe beligting .

  3. O ek is sommer baie mal oor die foto’s Blikskottel! Nog?

    🙂

  4. Te donker. Maar dit wissel seker van skerm tot skerm.

  5. Hiert! Jy sal die manne se bloeddruk opstoot!

Los ’n antwoord vir tina10. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.