by blikskottel
Januarie 22, 2014 in Fotografie
So kon ek toe darem uiteindelik weer ‘n fotografie werkswinkel bywoon….(Kreatiewe beligting)
Laat weet gerus wat jy dink van my pogings!
ek-myself het gesê op Januarie 22, 2014
SEXY!!!!
tina10 het gesê op Januarie 22, 2014
Ek het die eerste een op FB gebruik om vir @cbl1979 te gee.
exionperfexi het gesê op Januarie 22, 2014
‘briljant’ is seker die verkeerde term, eerder ‘subtiel’ , maar die foto’s lyk mooi met die dowwe beligting .
Henry @kompethenry het gesê op Januarie 23, 2014
Donker!
🙂
Net Ek @ cbl1979 het gesê op Januarie 24, 2014
O ek is sommer baie mal oor die foto’s Blikskottel! Nog?
Rina Willemse het gesê op Januarie 24, 2014
Te donker. Maar dit wissel seker van skerm tot skerm.
blikskottel het gesê op Januarie 29, 2014
Nee, presies reg vir die genre.
Carol R @ Losbek het gesê op Januarie 24, 2014
Hiert! Jy sal die manne se bloeddruk opstoot!
Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.
Naam *
E-pos *
Webwerf
Δ
Skep asseblief ’n rekening om te begin.
Onthou My