Uitdaging-G

Januarie 21, 2014 in Uitdaging

Ek plaas net ‘n paar reeltjies uit ‘n liedjie wat ek lank terug geskryf het:

Gee net ‘n bietjie liefde

Gee net ‘n stukkie van jou hart

Gee net ‘n bietjie van jou tyd vir my

Dis al wat ek jou vra.

Die soms gewillige model

7 antwoorde op Uitdaging-G

  1. maryna het gesê op Januarie 21, 2014

    Net ‘n bietje omgee maak die wêreld se verskil. Mooi inskrywing @blikskottel

  2. 🙂 betekenisvol – die liriek en die monochroom

  3. tina10 het gesê op Januarie 21, 2014

    Kyk nou net hoe mooi! Dankie

  4. Mooi! Die foto ook!

  5. Besondere foto!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.