Namibia vakansie 4: die wit olifant

Januarie 20, 2014 in Fotografie, RSA politiek, Snaaksighede

My vrou en ek is mal oor olifante.

Ek het toe uiteindelik die spreekwoordelike wit olifant in Etosha opgespoor. Die foto bewys dat tot olifante dink wit is mooi…he he

Etosha1210

 

6 antwoorde op Namibia vakansie 4: die wit olifant

  1. 🙂

  2. maryna het gesê op Januarie 21, 2014

    Hulle is pragtig. Soek nou vir ons die pienke?

  3. Sjoe,lyk soos gipsbeelde!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.