Namibia vakansie3…as ek reg onthou

Januarie 16, 2014 in Fotografie, Vakansie

Hier is paar fotos wat ek in die Remhoogte pas geneem het, asook by Weltevrede gasteplaas naby Sossusvlei. Die rooi duine op die een foto, is versteen oor duisende jare.

1DSC_0016 1DSC_0025 1DSC_0035 1DSC_0047 1DSC_0054

13 antwoorde op Namibia vakansie3…as ek reg onthou

  1. tina10 het gesê op Januarie 16, 2014

    Lyk darem droog nê

  2. Dis nou een land wat ons nog wil besoek. Moes voorheen op die nippertjie ‘n toer kanselleer toe ons voertuig gebreek het.

  3. mooi foto’s
    Weet egter nie of ek is so barre omgewing sal aard nie

  4. Bruggie het gesê op Januarie 16, 2014

    Mooi.

    Kan jy ook op fracking bore werk ? @ blikskottel.

  5. Laat jy my nou weer terugverlang om al daardie plekke weer te besoek!Mooi foto’s.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.