Hoennergemors

Januarie 15, 2014 in RSA politiek, Uncategorized

Vir elke moer wat ANC stem, vat so met die hoenner pryse wat tot 30% gestyg het. Julle stemme verseker swaarkry vir almal, maar meeste vir ANC ondersteuners.

Julle sal nog bid vir Boer manne om julle honger te help wegvat.

4 antwoorde op Hoennergemors

  1. tina10 het gesê op Januarie 16, 2014

    Sjoe dis kwaai! Jy maak asof die Boer manne sulke heiliges is.

    • Nee nie heilig soos jy dink nie, maar kosbaar omdat hulle jou, my en al die ander lotte se pense vol hou. Die regering en sy ondersteuners is beslis onheilig.

  2. insette, transport…

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.