Skeepsreg

Januarie 11, 2014 in RSA politiek

My ma het altyd vertel: Drie maal is skeepsreg. Blykbaar gebeur slegte goed in drie’s…

Ek’s skaars drie dae by die huis en drie slegte goed het klaar gebeur:

1. Ons liefling HR beampte het ‘n beroerte gehad en sal nooit weer werk nie.

2. Ons warmwater stelsel het geisteraan begin lek

3. ‘n Persoon wat maande terug al ‘n foto sessie bespreek het, het 1 dag voor die tyd gekanseleer.

Natuurlik los die politiek ook nie die kans om nog gereeld meer kakkas aan te jaag nie.

 

 

8 antwoorde op Skeepsreg

  1. vega het gesê op Januarie 11, 2014

    Ai dis nie lekker as die jaar so begin nie.

  2. tina10 het gesê op Januarie 11, 2014

    HR? Jammer om te hoor – sterkte!
    Jy moet maar ‘n deposito vra? Hoe gaan die met jou Rooikoppe projek?

  3. Ag moenie worry nie dit sal ook verbygaan…

    Sterkte daar!

  4. Twaksak het gesê op Januarie 12, 2014

    Hei, dis vier. So die laaste is die eerste van nog drie! Het eindig niet!

  5. So gaan dit maar.As jy egter tel hoeveel goed reg gegaan het,is dit baie meer as drie.Sterkte daar.

  6. Moet nou net nie onder ‘n leer gaan staan en deurloop nie en koes vir swart katte! Foeitog jou jaar begin sleg. Ek hoop die res van die jaar sal sommer spiekeries verloop!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.