Wie verdien eer en wie nie?

Januarie 4, 2014 in Misdaad, RSA politiek

Zuma beplan om nou nog medaljes, oorkondes ens aan ex MK terroriste te gee, blykbaar as danke vir hul hulp om die NSADF te help bring waar hy nou is. As ek die ding so kyk, moet hulle eerder almal gemoer word, terwyl hulle in die tronk is en klippe kap. Verseker het hulle net die weermag poer in sy moer in die sloot in gehelp transformeer.

Ek kan aan baie mense dink wat eerder sulke eer verdien, soos bv:

Die 12 jarige seun wat sy mense verdedig het teen ‘n oormag swart inbrekers.

Die 84 jarige tannie wat 4 swart moere afgeweer het toe hulle haar aangeval en probeer verkrag het.

Thuli, die ystervrou (net jammer sy is nognie deel van die DA or Agang nie)

…wie sou jy vereer?

9 antwoorde op Wie verdien eer en wie nie?

  1. Al die mense wat naamloos en agter die skerms sonder betaling,vir hul medemens wat swaarkry,uithelp.

  2. tina10 het gesê op Januarie 4, 2014

    Ek sou mense vereer wat daagliks hard werk om ander se lewens beter te maak.

  3. Twaksak het gesê op Januarie 4, 2014

    So het ons ook maar gemaak…

  4. @blikskottel
    Hoera vir daardie 12-jarige en die ou tannie!!!!
    Ek sou vir Thuli ‘n medalje gegee het, oor haar hoë intergriteit en omdat sy nie bang is vir die lawaaimakers wat die land opregeer nie. Ek dink die ouens wat nou-die-dag op TV die Nkandla-verskonings uitgedink het, behoort medaljes te kry vir die grootste kakpratery in 2013.

  5. Zuma moet nou spark anders verloor hy die verkiesing. Hy doen natuurlik hierdie dinge om sy gewildheid te verbeter!

  6. Die hele konsep van medaljes is myns inisens ‘n pot stront – dit word in elk geval ALTYD aan die verkeerde mense toegeken.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.