Waneer?

Januarie 3, 2014 in Misdaad, RSA politiek

Wanner gaan ons ooit wakker word en nie meer die tipe voorblad berigte lees nie?

Architect, artist killed in attacks

2014-01-02 22:40

An acclaimed architect and an artist have been shot dead by robbers in two new year’s attacks.

13 antwoorde op Waneer?

  1. Verskriklik!Dis hoekom ek ophou koerante lees het.

  2. Bruggie het gesê op Januarie 3, 2014

    Verwyder alle vuurwapens. Doodstraf vir besit van vuurwapen.
    Doodstraf vir roof en moord met messe en stomp voorwerpe.@Blikskottel

    • Ek sal nooit my reg opgee om wapens te besit nie. Die probleem is dat verantwoordelikhede nie afgedwing word nie en dat strawee nie ordentlik en regverdig is nie. Die regs stelsel is opgeneuk deur algemene reg op te gee en siviele reg voor te druk. Die gevolg is dat jaag na geld nou die hoof ding is in dit.

  3. Niks sal verander nie! :'(

  4. tina10 het gesê op Januarie 3, 2014

    Ek het vandag ook ‘n koerant gekoop en daar is net nuus oor dood…

  5. Twaksak het gesê op Januarie 4, 2014

    Nooit?

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.