Nuwe edits en bietjie spog

Desember 28, 2013 in Fotografie

Laat weet gerus wat julle dink van die fotos. Die is die nuutste edits wat ek gedoen het. Hopelik het ek iets geleer deur die jaar en dit beter gedoen as die eerste keer.

Rooi45 Rooi47 Rooi51 1Rooi1-med

8 antwoorde op Nuwe edits en bietjie spog

  1. Twaksak het gesê op Desember 28, 2013

    Pragtig.

  2. tina10 het gesê op Desember 28, 2013

    Ek hou die meeste van die laaste een

  3. @blikskottel
    Puik fotos – wie’s die mooi girlie?

  4. Vir my is dit WOW!

  5. Persoonlik hou ek nie van die eerste en tweede foto’s nie..laat haar bietjie terterig lyk.Laaste twee is pragtig en doen baie meer vir haar.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.