Tema: Gesigte

Desember 24, 2013 in Fotografie, Temas

Die een gesig wat ek elke dag langsaan wil wakker word

ook die een wat ek laaste wil sien voor ek aan die slaap raak

dieselfde een wat my dag maak, al gaan dit hoe sleg

LTSK201304

12 antwoorde op Tema: Gesigte

  1. Dis ‘n mooi getuigskrif vir jou vrou!

  2. tina10 het gesê op Desember 24, 2013

    Jy is darem ‘n regte grootbek softy

  3. En julle moet lekker krismis hou!

    • Ongelukkig is ek in Angola vir werk, maar vroeg in Januarie sal ons so maak as gesin…wel ek en sy, aangesien albei kiepies nou ook op universiteit gaan wees.

  4. Twaksak het gesê op Desember 24, 2013

    🙂 Jou gelukkige blikskottel!

  5. Sy is pragtig!Mooi foto!

  6. Met geen ander kan ek ook so gemaklik wees soos met my se eie werderhelfte nie.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.