Die mooiste scrapyard op aarde

Desember 22, 2013 in Fotografie, Vakansie

By Solitaire in Namibia is die kleinste en mooiste scrapyard wat ek nog gesien het. Hier is paar fotos wat ek geneem en verwerk het met die doel om dit groot uit te druk en dalk te bemark.

Solitaire scrapyard006 Solitaire scrapyard001 Solitaire scrapyard002 Solitaire scrapyard003 Solitaire scrapyard004 Solitaire scrapyard005

20 antwoorde op Die mooiste scrapyard op aarde

  1. Twaksak het gesê op Desember 22, 2013

    Snaaks hoe mooi scrap kan wees.

  2. tina10 het gesê op Desember 22, 2013

    Ooooo dankie vir die deel
    Ons het daar geslaap en dit was seker die koudste wat ek nog ooit in my lewe gekry het… en die kos was daar uit die heel boonste rakke.

  3. @blikskottel
    Hierdie sal baie mooi posters maak. Sal nie omgee om daarvan in my kantoor te hê nie.

  4. Jou foto’s laat dit pragtig vertoon! Sjoe!

  5. Ek hou baie van jou tweede en derde foto’s!

  6. Godiva het gesê op Desember 22, 2013

    Mooi fotos. Dink gerus daaraan om digital downloads daarvan op ebay.uk te verkoop. Dit is baie gewild hier omdat prints hetsy op canvas of papier so goedkoop is en mense n legio van grotes verkies. Onthou net om n watermerk op die voorbeelde vir verkoop te sit.

  7. Jis daai ou karre was nog met properse plaatmetaal gebou!

  8. maryna het gesê op Desember 22, 2013

    Ek weet nie hoe doen jy dit nie, maar dit is baie goed gedoen. Die laaste een is my gunsteling. @blikskottel

  9. Dis net jammer n mens kom gewoonlik op die verkeerde tyd van die dag daaraan.

    • Gelukkig kan jy alrtd weer terug gaan en dalk beter beplan. verder doen mens mos maar net die beste wat jy kan. Ons was laatmiddag daar….maar nie laat genoeg na my sin nie.

  10. besonderse foto’s van besonderse ou voertuie. Elke keer as ek so ou gerestoureerde kar bewonder, herinner myman d=my daaraan dat hulle nie kragstuur het nie. 😀

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.