Drie fotos wys groot waarheid.

Desember 21, 2013 in Fotografie, Misdaad, RSA politiek, Snaaksighede

Lewer gerus kommentaar.

Lees gerus ook die volgende blog:

http://mikesmithspoliticalcommentary.blogspot.com/2011/05/holding-up-mirror-to-blacks-for-350.html

1493205_581106628629198_1667667325_n

11 antwoorde op Drie fotos wys groot waarheid.

  1. Twaksak het gesê op Desember 21, 2013

    Ja-ja.

  2. Persepsies kan die waarheid heeltemal verwring.Die sel lyk heel gesellig op foto 1,maar op die ander twee heeltemal kaal en ongenaakbaar.

  3. Bruggie het gesê op Desember 21, 2013

    Daars verskeie swartes in ons skaak groep wat my loef met gemak afsteek.
    Alle swartes is nie stupid nie.
    Alle wittes is nie beskaafd nie

  4. Eish! Kan jy dit oorvertel! 🙁

  5. Foto’s wys net opnuut dat politiek altyd ‘n vuilspel is

  6. Dirkie het gesê op Desember 22, 2013

    Wonder ek nou oor sy leesstof.. die boeke in boekrakke maak my nuuskierig – iemand het vertel dit kan nogal baie van mensself uitlap.

Los ’n antwoord vir Dirkie. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.