Die Britte betaal nou stadig aan hul skuld…

Desember 20, 2013 in Internasionale politiek, Misdaad

Vanmore sien ek op Sky-news weer ‘n bespreking oor die Britse soldaat wie se kop afgeny was in die straat deur ‘n swart moslem. Sy broer het allerhande verduidelikings gegee oor hoekom dit gebeur het. Die hoof verskoning was dat daar buitelandse troepe in moslem lande is en daarom sal hulle ook soldate aanval in enige land. Snaaks hoe die rooinekke en hul regering hulself beskyt oor die een soldaat, maar stil is oor die honderde blankes en ander wat jaarlik in RSA vermoor word, somminge na verkragtings en erge vergrype. Hule leiers weet van die goed, maar weier om teen die ANC te draai, seker maar oor trots en ook die vrees dat hulle die ras ondertoon in die saak dan sal moet aanspreek. Om ras te ontken en ook die rol wat ras speel in vandag se tyd is stupid spover dit my aangaan. Erken dit liewer en hanteer dit dan deur planne te maak wat die probleem kan oplos.

Brittanje het ons Boere mense se lande gesteel en dit alles net om die haakneus bankiers se geldlus te bevredig en sover dit my aangaan begin die wiel draai teen hulle. Hulle het die swartes en moslems ingenooi in hul boesem en nou draai dit uit dat dit eintlik ‘n adder was wat hulle byt. Wat ons deurgaan en geleer het oor 400 jaar, sal hulle ook nog in die gesig moet staar en hanteer, alhoewel ek dink hulle gaan hul gat sien.

Noem dit maar haatspraak, maar baie van hulle met wie ek praat sien lankal die gevaar en bei het al uitgewyk na ander lande toe.

Al wat nog moet kom is die voorspelling van die siener dat daai eiland nog onder baie water sal verdwyn.

 

 

7 antwoorde op Die Britte betaal nou stadig aan hul skuld…

  1. Hei jy moenie vergeet dat dit die lot was wat dit uitgevind het wat die oorsaak van al die kak is waaronder ons nou nog lei nie – dit gaan so:

    “We can – You must”

    Dink bietjie daaroor, en byv Zuma en trawante se houding – en die grap is dat te veel van ons die “You must” glo..

  2. Godiva het gesê op Desember 20, 2013

    Sou jou graag meer insig wou gee oor wat werklik hier aangaan en nie net wat julle daar in die koerante en media lees en sien nie, ook hoe gesensord nuus van julle kant af hier aankom. Maar jy is te kwaai, netnou hap jy na my al is ek TOTAAL a-polities 🙂

  3. tina10 het gesê op Desember 20, 2013

    Sug… ek weet darem nie…

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.