Wat het volgende gebeur?

Desember 14, 2013 in Fotografie, Vakansie

Laat weet gerus wat jy dink volgende gebeur het.

1DSC_0119

6 antwoorde op Wat het volgende gebeur?

  1. maryna het gesê op Desember 14, 2013

    Solank daardie mooi diere nie deur een of ander misoes met ‘n jaggeweer geskiet is nie, gee ek nie om nie.

  2. Twaksak het gesê op Desember 15, 2013

    ‘n Coke bottel het uit die lug geval?

  3. tina10 het gesê op Desember 15, 2013

    Hehehehe beslis nie ‘n onverwagse donderbui nie!

  4. Die gemsbokke het weggehardloop,dis wat hulle altyd doen.

  5. Die Leeu het aangestorm gekom en reg van agter af innie horing ingespring…

  6. wag in spanning vir episode II

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.