Jy blaai in die argief vir 2013 Desember.

Namibia vakansie: Swakopmund

Desember 31, 2013 in Fotografie, Vakansie

Sal so paar blogs doen en fotos wys van alles wat ek in Namibia afgeneem het…met kommentaar soos ek dinge kon sien.

Dus, nommer 1 Swakopmund.

Ons het 4dae in Swakop deurgebring en in Meika’s gastehuis oorgebly. Ek het die 4 dae baie geniet, behalwe vir twee ervarings, die een wat ek moer duur betaal het vir ‘n stukkie lasanja wat nie eers ‘n klein Yorkshire terrier sou kon vul nie..en die een waar ‘n Duitse antie openlik aan die ontbyttafelgesit en kerm het oor hoe ongeskik alle Suid Afrikaners(basies blankes) nou eintlik is. Natuurlik het die idioot nie geweet my vrou verstaan Duits nie, nog minder dat daar Boere mense ook in die gastehuis was nie. Gelukkig het ek my beteul en haar nie aangevat nie, al was dit ook net om my vrou se onthalwe.

1DSC_0159 1DSC_0005 1DSC_0100 1DSC_0154 1DSC_0157

 

 

Tema: Weerkaatsing

Desember 30, 2013 in Fotografie, Temas

Swart-025Ene van so rukkie terug..

Allah en koppe afkap

Desember 29, 2013 in Internasionale politiek, Misdaad, RSA politiek

http://www.news24.com/Africa/News/Extremist-Allah-says-we-must-decapitate-20131228

Lees gerus die berig, maar dar is goeie redes hoekom idiote soos die doen wat hul doen en dink dis geregverdig. daai regverdiging kom reguit ui die koran.

1.The Qur’an tells muslims to kill and go to war to fight for Islam: Quran, chapters (Surahs) 9:5; 2:191; 2:193; 3:118; 4:75,76; 5:33, 8:12; 8:65; 9:73,123; 33:60-62.
2.Fight for Allah: “And kill them wherever you find them, and drive them out from whence they drove you out, and persecution is severer than slaughter, and do not fight with them at the Sacred Mosque until they fight with you in it, but if they do fight you, then slay them; such is the recompense of the unbelievers, (Quran 2:191).
3.Muslims are to battle for Allah: “Those who believe do battle for the cause of Allah; and those who disbelieve do battle for the cause of idols. So fight the minions of the devil. Lo! the devil’s strategy is ever weak,” (Quran 4:76).
4.Kill those against Islam: “The only reward of those who make war upon Allah and His messenger and strive after corruption in the land will be that they will be killed or crucified, or have their hands and feet on alternate sides cut off, or will be expelled out of the land. Such will be their degradation in the world, and in the Hereafter,” (Quran 5:33).

5.Beheading: “When thy Lord inspired the angels, (saying): I am with you. So make those who believe stand firm. I will throw fear into the hearts of those who disbelieve. Then smite the necks and smite of them each finger. 13That is because they opposed Allah and His messenger. Whoso opposeth Allah and His messenger, (for him) lo! Allah is severe in punishment,” (Quran 8:12).
6.Allah urges war: “O Prophet! urge the believers to war; if there are twenty patient ones of you they shall overcome two hundred, and if there are a hundred of you they shall overcome a thousand of those who disbelieve, because they are a people who do not understand,” (Quran 8:65).
7.Slay non-muslims: “Then, when the sacred months have passed, slay the idolaters wherever ye find them, and take them (captive), and besiege them, and prepare for them each ambush. But if they repent and establish worship and pay the poor-due, then leave their way free. Lo! Allah is Forgiving, Merciful,” (Quran 9:5).
8.Allah urges war: “O Prophet! strive hard against the unbelievers and the hypocrites and be unyielding to them; and their abode is hell, and evil is the destination,” (Quran 9:73).
9.Allah urges war: “O you who believe! fight those of the unbelievers who are near to you and let them find in you hardness; and know that Allah is with those who guard (against evil),” (Quran 9:123).

Nou lees ek ook die Kaapse klopse gaan nou eerder die ANC ondersteun…..hoe flippen stupid kan hulle wees?

 

 

Nuwe edits en bietjie spog

Desember 28, 2013 in Fotografie

Laat weet gerus wat julle dink van die fotos. Die is die nuutste edits wat ek gedoen het. Hopelik het ek iets geleer deur die jaar en dit beter gedoen as die eerste keer.

Rooi45 Rooi47 Rooi51 1Rooi1-med

Kenia, toe ons nog daar kon vakansie hou.

Desember 27, 2013 in Internasionale politiek, Misdaad, Vakansie

FOTO

So paar jaar terug het ons Kenia besoek en dit was fantasties. Nou met die Moslems wat ook die land aanval en onstabiel maak, dink ek daardie land en sy mense gaan nog baie pyn verduur. Dis so ‘n mooi land, maar met so baie boosheid in hom en om hom,…..ai tog.

FOTO??????????

Okay, ek gee oor..hoe op aarde kan ek ‘n link plaas sodat die foto direk hierso wys en nie net die bleddie link nie….

Tempels van Baal( ook bekend as howe)

Desember 26, 2013 in Misdaad

1480493_10152461520393222_1410382358_n

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

The Temples Of Baal

Comprehending the beast with which you are dealing:

The Court is the synagogue.

The Temple of Baal, enforcing Babylonian Talmudic Law.

The gate (or bar) is the veil — {one enters to give sacrifice}

The bench is the alter.

The Black Robed Devil (the judge, administrative magistrate) is the high priest. –{vicarius dei}

The Attorney [from Latin, attorn = to twist or turn] is the mediator. –{vicarius filii dei}

The attorney’s job is to move one into Roman ‘Civil Law’ Jurisdiction and then quickly into Code and Rule Pleadings (Babylonian Law); remember he is a devil, too.

Common Law is moot, since these are not Article Three courts.

The bailiffs, clerks, and stenographers are the high priest servants.

[They are there to accept and make record of the sacrifice.] If one enters the veil, one is there (and is expected) to give sacrifices.

The fine is the wave offering; given to escape the threat of punishment.

The court cost is the heave (tribute or gift) offering.

If you enter voluntarily, then just give your sacrifices and be a good little slave and stop wasting the Court’s time. If you hire an attorney then you have volunteered, as sheople lead to slaughter and you will get what you deserve.

How can one plea, if they “do not understand the nature and cause of the charges”? And if one is coerced to enter a plea, then that plea would have to be “Non assumpsit, Without prejudice” or “Non assumpsit under duress”, “…a plea by which Defendant avers that “he did not undertake” or promise as alleged by the plaintiff” with “no rights…waived”. – Black’s Law 6th Ed. A better plea is “Plea in Bar”; however, one must know proper procedure well and how to set it up, to make this one really stick.

If one enters plea of NOT GUILTY, one just might as well Plea Nolo Contrendere and get it over with; because one will loose anyway, since Not Guilty is a negative and it is impossible to prove a negative. The proper Plea would be a Plea of Innocence, which is a positive Plea, something which can be proven. However, Devils seldom allow Plea of Innocence. Remember, too, that these are courts of controversy. Learn ways and methods of avoiding controversy. These courts can, only, proceed in controversy.

 

 

Kersfees 2014

Desember 25, 2013 in Uncategorized

Die Kersfees bring ek op see deur. In ons werk gebeur dit soms maar so en ek is al half gewoond aan dit. Die gevolg is dat ons maar ons fees hou as ons dan weer bymekaar is.

Die komende een gaan erg anders wees aangesien albei ons kinders nou uit die huis is…behalwe party naweke wat hulle kom moedermelk drink en klere gewas moet kry he he.  Aan die een kant pla dit my nie, maar aan die anderkant sien ek uit na tye net met my en die blondie.

Dit daargelaat, tenminste kry ons moerse lekker kos aan boord oor Kersfees en nuwejaar…en flippen baie van dit ook.

Mag almal wat die stukkie lees se Kersfees net so geseend wees en mag die nuwejaar se suksesse jou oorrompel in oormaat.

Tema: Gesigte

Desember 24, 2013 in Fotografie, Temas

Die een gesig wat ek elke dag langsaan wil wakker word

ook die een wat ek laaste wil sien voor ek aan die slaap raak

dieselfde een wat my dag maak, al gaan dit hoe sleg

LTSK201304

Jaareind rapport

Desember 23, 2013 in Misdaad, RSA politiek

Jaareind rapport vir die ANC and Mandela:
1. 19 jaar later en werkloosheid het met 60% opgegaan
2. RSA is nou amptelik die verkragtingshoofstad op aarde.
3. Na 19 jaar is RSA nou amptelik 140ste uit 144 lande vir die kwaliteit van die departement van onderwys.
4. Ampelik vind meeste motorkapings in RSA plaas.
5. RSA is is onder die top 3 lande vir moorde gepleeg.
6. Die Rand het vanaf R3.42/USD tot R10.43/USD verswak onder ANC regering.
7. Onder dieselfde lot het die petrolprys R12.93 gestyg, natuurlik het die belasting komponent geweldig vergroot.
8. Post 1994 is die RSA weermag niks anders as een groot grap nie.
9. Korrupsie vier openlik hoogty sedert 1994.
10. 1994 was die begin van die stadige ondergang van infrastruktuur soos paaie, hospitale ens.
11. Geen land het meer kriminele in die regering as RSA nie.
12. 25% van RSA se skoolmeisies het HIV en meer as 100000 aborsies is wettig uitgevoer.
13. RSA, voer onder ANC bewind, vir die eerste keer kos in omdat dit moet.

Die mooiste scrapyard op aarde

Desember 22, 2013 in Fotografie, Vakansie

By Solitaire in Namibia is die kleinste en mooiste scrapyard wat ek nog gesien het. Hier is paar fotos wat ek geneem en verwerk het met die doel om dit groot uit te druk en dalk te bemark.

Solitaire scrapyard006 Solitaire scrapyard001 Solitaire scrapyard002 Solitaire scrapyard003 Solitaire scrapyard004 Solitaire scrapyard005