Hoe maak ons die land reg, my idees

November 4, 2013 in Uncategorized

1. Verwyder party politiek heeltemal.

2. Kandidate vir regering mag net genomineer word as hulle elke jaar langer as 300 dae in die area bloy waar hulle genomineer word.

3. Verkose mense antwoord in alles aan hul kiesers aleenlik.

4. Die president word deur die mense verkies en mag net 1 temyn van 3 jaar dien.

5. Die president mag aangekla en verwyder word deur ‘n 50%+1 sou hy enigsins buite die wet handel.

6. Politici moet aangekla en verhoor word vir enige oortreding van die wet., selfs die kleinste en tronkstraf moet altyd toegeken word.

7. Die howe moet totaal onafhanklik wees van die staat.

8. Die konstitusie moet herskryf word en elke stemgeregtigte moet die aanvaar en onder teken om daardeur gebind te wees. Geen mens mag gedwing word daartoe nie en sulkes sal dan aleenlik onder algemene reg staan.

9. Geen mens mag gedwing word om deel van die Republiek te wees nie en geboorte regisrasie sal vewyder word. Mense kan as hul 21 is self besluit of hulle deel van die republiek wil word en so stemreg verkry.

10. Elke mens bo 21 jaar oud sal een stem kry.

11. Indien ‘n mens een van die volgende het sal hy een stem ekstra kry vir elk van:

Matriek, graad, besigheids eienaar

 

16 antwoorde op Hoe maak ons die land reg, my idees

  1. Jy kan traai, maar die wind waai wes. Dit klink baie meer aanneemlik, maar die politici sal dit nooit toelaat nie, want hulle sakke sal aansienlik leër wees.

    • Hulle is nie baas nie, ons is. Dus moet ons as ‘n groep die stelsel verander deur die konstitusie te verander. Dis nie die politici se konstitusie nie.

  2. lora2me het gesê op November 4, 2013

    Jy is streng. Vir my sal net een reël voldoende wees: alle politici moet eerlik en lojaal aan die land en al sy mense wees.

  3. Nie sleg stelsel nie.

    Nie ‘n kat se kans om geimplementeer te word nie.

  4. tina10 het gesê op November 4, 2013

    mmmmm ek sal eers moet dink… wonder waar mens sal begin

  5. In jou drome!

  6. exi het gesê op November 4, 2013

    wow . klink nog meer wanordelik as nou . hoe weldeurdag was hierdie probeerslag ? ( ek hoop jy kan opbouende kritiek soos hierdie hanteer , want ek het beslis ook nie al die antwoorde nie )

  7. Bruggie het gesê op November 4, 2013

    As jou Volksraad 500 lede het, dan moet n land met 25 mil. kiesers in
    wyke van 500,000 verdeel word. Om te verhoed dat grapjaste hulself verkiesbaar stel, sal jy drumpels moet bepaal – kandidate moet n groot aantal ondersteuners hê wat hul nomineer. Dit gee n ongesonde voorsprong aan kerke , stamleiers,en ryk mense.

  8. Bruggie het gesê op November 4, 2013

    en ook die Mafia, Taxi- verenigings , vakbonde @blikskottel

  9. Mmmmm, klink nie te sleg nie!

  10. exi het gesê op November 4, 2013

    @blikskottel : Dis beslis my se mening , ja. Daar is en was nog altyd vele ongeruimthede in regerings van die en ander lande . En ek gee nie hier insette as lid van een of ander seperatiste beweging nie . Maar van jou voorstelle klink my weer na : ” elkeen vir homself en die duiwel vang die laaste een “

    • Wys gerus die spesifiek uit wat jou pla, dan kan ons dit bespreek. Dit wat ek vorstelw as in ons Boere republike alles so gedoen ennhet perfek gewerk. Die rooinekke onder invloed van hulle haakneus bankiers het die party politieke stelsel op ons kom afdwing. Dit verdeel ons, soos dit beplan was terwyl hulle ons links en regs besteel het en nog besteel.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.