Foto van iemand wat my en my volk se vyand is

November 3, 2013 in Misdaad, RSA politiek

Kyk mooi na die gesig. Ek het hom tot my vyand verklaar.

http://www.rapport.co.za/Weekliks/Nuus/Selfs-n-kiewiet-sal-meer-raas-20131102

Vyand van Afrikaans en die Boer volk.

12 antwoorde op Foto van iemand wat my en my volk se vyand is

  1. tina10 het gesê op November 3, 2013

    ‘Afrikaanse mense dink aktivisme is vir ander mense’

    Dis ons eie skuld! Ons stuur ons kinders nie daarheen, ons klou aan die tradisioneel ‘wit’ universiteite, ons… ag laat ek ophou… Ja kom ons beskuldig die man in die prentjie – dis makliker.

  2. Wonder steeds oor sy kwalifikasies?

  3. Bruggie het gesê op November 3, 2013

    Die Muslims verklaar n fahtwa. Afrikaners n vat-hom-flaffie.

  4. ons moet agteroor buig todat ons agterkoppe ons hakskene tref en dit sal steeds nie genoeg wees nie.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.