Tema: Gunsteling

Oktober 23, 2013 in Temas

Kwa1-43

My gunsteling diere foto sover die jaar.

Hoeveel kudu’s tel jy?

11 antwoorde op Tema: Gunsteling

  1. lora2me het gesê op Oktober 23, 2013

    Ek sien vier, maar dink daar is een regs ook.

  2. Sjoe ek is baie mal oor die foto!

  3. celia het gesê op Oktober 23, 2013

    Vyf! Goeie foto!

  4. Dirkie het gesê op Oktober 24, 2013

    Pragtig.. dit is regtig besondere mooi foto.

  5. Nice – ek kan hulle wragtag nie almal sien nie!

  6. Ek sien net vier van die vyf wat jy sê.

  7. tina10 het gesê op Oktober 24, 2013

    5 – mooi foto

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.