Tema: Gunstelinge

Oktober 22, 2013 in Temas

My gunsteling musiek foto (net gekies uit dit wat ek sover die jaar afgeneem het)

Aardklop1601

9 antwoorde op Tema: Gunstelinge

  1. tina10 het gesê op Oktober 22, 2013

    Jaaaaaa maar dan was die jaar se foto’s baie mooi!

  2. Lyk of die ou dit vreeslik geniet het!

  3. Dis mos Ghapi daai…

  4. lora2me het gesê op Oktober 22, 2013

    Ghapi? Hy doen dit met oorgawe … hy het natuurlik die hare daarvoor. 😉

  5. Drummers moet altyd cool hare hê! 🙂

    Baie nice foto Blikskottel!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.