Skuld, die euwel veroorsaak deur die SARB

Oktober 19, 2013 in Belasting, Misdaad, RSA politiek

Die reserve bank druk Rande en leen dit aan die regering. Die regering moet dit terug betaal met rente.

Die probleem is dat die reserve bank nie die Rande druk vir die rente nie. Dus, hoe gaan die rentes betaal word? Maklik, hulle vat jou bates.

Hoe so ‘n siek stelsel ooit deur mense aanvaar was is vir my onverstaanbaar.

Tegnies is alle lande wat ‘n sentrale of reserwe bank het dus bankrot aangesien hulle nie die geld het om die rentes te betaal nie. Daardie geld bestaan doodeenvoudig nie.

4 antwoorde op Skuld, die euwel veroorsaak deur die SARB

  1. tina10 het gesê op Oktober 19, 2013

    Dit troos nie eintlik die armste van die armes nie

  2. Solank hulle net my pensioen uitlos!

    • Ek het vir jou slegte nuus. Die staat het lankal sy vingers in jou pensioen. Inflasie,w at ook deur hulle en hul stelsel veroorsaak word, beroof jou ook elke dag.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.