Tema: Emosie

Oktober 16, 2013 in Temas

BW-10

 

 

 

 

 

Vir een of ander rede herhinder ou goed my altyd aan my ma. Verlange is die een emosie wat ek baie mee sukkel.

Ek verkies om nie te verlang nie, maar eerder uit te sien na die weersiens, maar as iemand eers hemel toe is, hoe nou gemaak?

10 antwoorde op Tema: Emosie

  1. tina10 het gesê op Oktober 16, 2013

    Ek sukkel ook met verlange…

  2. Dirkie het gesê op Oktober 16, 2013

    Ai @blikskottel hierdie blog is so treffend..

  3. maryna het gesê op Oktober 16, 2013

    Pragtige blog @blikskottel. Ek het finaal afskeid geneem, sou net daarvan gehou het om my kindertyd hond, my kammeraad en beste vriend, daar in die Elisiese velde weer sterswaaiend na my toe aangehardloop te sien kom. En om my Ouma en Pa weer te kon vashou.

  4. maryna het gesê op Oktober 16, 2013

    *stertswaaiend

  5. Sjoe, wat ‘n treffende inskrywing.

    Ek moet sê, ek sukkel ook kwaai erg met verlange. Ek weet net nie wat erger is nie – om te verlang na iemand wat weg is of om te verlang na iemand wat nog hier is nie.

    Hoe ook al, Dis sommer net aaklig.

  6. Dis mos maar menslik om te verlang!

  7. Ek het die kuns vervolmaak om verlange te onderdruk.Dis vir my een van die seerste emosies.Mooi blog Blikskottel!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.