Net nog swaarkry is oppad

Oktober 15, 2013 in Internasionale politiek, Misdaad, RSA politiek

http://www.fin24.com/Economy/Consumers-debt-troubles-set-to-grow-20131014

Dit lyk voorwaar of die meeste mense basies bokkeroll vrugte pluk van die sogenaamde vyheid wat 1994 aangebreek het. Die Boere word uitgemoor, die middelklas en armes skeit onder eindelose belastings en skuld en die enigstes wat nis omgee nie is die ryk politici en groot maatskappye.

E-toll het bv klaar kar huur maatskappye laat besluit om die koste doodeenvouding by hul pryse te sit. Maatskappye soos hulle, is sover ek kan sien, vyande van ons die mense. Sasol is ook so ‘n vyand, aangesien hulle niks bydrae om die swaarkry te verlig nie. Die lys is seker eindeloos as mens daarna kyk en dis maak my siek. Dis tyd om doodeenvoudig Sasol te boikot. Ons het tog ander opsies en kan dit maklik doen as ons saamstaan. Daar sal bloed in hulle vergaderings wees, maar aan die einde sal hulle die regering dwing om te herbsin oor belastings op petrol en diesel.

Nattuurlik sal dit nooit gebeur nie want saamstaan is nie deel van die land se kultuur nie. ‘n Verdeelde lot mense op die stuk aarde verdien seker niks anders as swaarkry nie.

3 antwoorde op Net nog swaarkry is oppad

  1. tina10 het gesê op Oktober 15, 2013

    Geld praat hard en duidelik

  2. Ja ek dink dit sal eers nog slegter word voordat dit weer ooit beter raak

  3. Elke ou sorg vir homself!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.