Hoe kan dit wees?

Oktober 14, 2013 in Internasionale politiek, Misdaad

Dis net te goed om waar te wees.

In die Batman fliek “The Dark Knight Rises” wat maande voor die Sandyhook slagting uitgekom het, wys ‘n man na ‘n kaart genaamd “Strike zone” en wys na Sandyhook.

Sy woorde: “we can start to figure out how to bring it down.”

http://digitaljournal.com/article/339489

Vir jare al glo ek dat niks gebeur sonder dat nie beplan word nie en die hele ding is nie beplan deur die arme sot wat die daad gepleeg het nie, dis verseker.

8 antwoorde op Hoe kan dit wees?

  1. Die fliek het dalk die saadjie in sy kop geplant

  2. tina10 het gesê op Oktober 14, 2013

    Fanatiese mense maak my bang

    • Dit hoort so, maar oppas om patrioties met fanaties te verwar. Ek kan seker as fanaties gesien word deur party mense, maar is ek dit? Nee, net erg patrioties teen oor my gesin en volk.

  3. My man sê altyd: Alles wat ” te” is, is nie goed nie. Dis ‘n waarheid soos ‘n koei. Waarskynlik het die fliek hom nog meer aangespoor!

  4. Mens moet versigtig wees om nie in die logiese fout “Post hoc, ergo Procter Hoc” te val nie…

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.