Oor wette en vryheid

Oktober 12, 2013 in Belasting, Internasionale politiek, Misdaad, RSA politiek

Daar is net een goue wet:

Moenie aan enige iets of iemand skade doen nie.

Enige ander wet(statuut) is net daar om ons te beroof of kriminele van ons te maak en daardeur ons vryheid weg te roof.

“As soon as laws are necessary for men, they are no longer fit for freedom.”
― Pythagoras ..,

 

10 antwoorde op Oor wette en vryheid

  1. tina10 het gesê op Oktober 12, 2013

    Vir vry te wees, is nie net om ‘n mens se kettings te verbreek nie, maar om so te lewe dat jy ander se vryheid sal respekteer.
    Nelson Mandela

  2. Die probleem is dat die meeste mense nie hierdie wet lekker verstaan nie, daarom is al die ander wette nodig om dit te omskryf, uit te brei, te verduidelike, gevolge uit te spel en so meer……

    • Negattief, dit word gedoen sodat die regs stelsel en regering meer geld uit mense kan maak. Alles gaan or geld en geregtigheid is net bysaak. Gaan kyk gerus in hofsake hoeveel tyd word aan ‘kostes” gespandeer.

  3. Sonder wette is ons moer toe!

  4. Moenie dat jou bekommernis oor al hierdie onreg,jou van jou innerlike vryheid beroof nie.Dit maak jou net gallerig en ongelukkig en jy kan boggerol daaraan doen.

    • Ek is op my gelukkigste wanneer ek onreg uitwys en aanvat. Op my ongelukkigste is wanneer ek God water oor Gods akker laat vloei.

  5. My vryheid is beperk net waar dit joune aantas…

    🙂

    • As dit maar net waar was, in die lig…
      Hoe is ‘n wet wat etol afdwing dan wettig?
      Hoe is die wet wat jou dwing om belasting te betaal dan wettig?
      ..en die lys gaan aan en aan.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.