Die piramides, nuwe “feite”

Oktober 11, 2013 in Fotografie, Internasionale politiek, Snaaksighede

Ek het nog nooit geglo dat tradisionele Afrikane die piramides gebou het nie. Daar is verskeie redes hoekom ek so dink waarvan ek bv een hier gaan uitlig.

Progressie is iets wat duidelik gesien kan word in enige beskawing wat tegnologies vooruitgaan. In Egipte is daardie progressie nie teen woordig nie. Een oomblik in tyd is hulle in die steen en brons tydperke en toe skielik bou hulle massiewe piramides. Al manier hoe dit kon gebeur is as daardie tegnologie en idees deur iemand anders na Egipte gebring. Verseker het dit nie van suide van Egipte af gekom nie, want daar was bokkerol om van te praat wat ooit gebou was.

Dan wonder ek of enige iemand iets soos daardie piramides kon bou sonder rekenaars? Daardie ding het ek uiteindelik uitgesorteer en hier is die bewys. Nogal draadloos ook en die instruksies is op die  ding aangebring vir almal om te kan lees.

Mice

7 antwoorde op Die piramides, nuwe “feite”

  1. tina10 het gesê op Oktober 11, 2013

    Dit het ook nie van die Noorde gekom nie… Dalk uit die Ooste?

  2. Dit lyk eerder soos ‘n gebalsemde-gunsteling-troeteldier-skilpad wat dalk saam met een of ander Farao in sy grafkelder begrawe is! 😆

  3. maryna het gesê op Oktober 11, 2013

    UItstekend.

  4. Interessant! 🙂

Los ’n antwoord vir blikskottel. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.