Tema :Klip

Oktober 9, 2013 in Fotografie, Misdaad, RSA politiek

Bok van Blerk se woorde val my vanmore toe by:

“Soos ‘n rots bly ‘n nasie staan”

Die vraag is of jy ‘n rots is of net sand wat weggewaai word.

Die foto het ek onlangs in Pilansberg geneem.

Kwa1-12

7 antwoorde op Tema :Klip

  1. tina10 het gesê op Oktober 9, 2013

    Sjoe dis mooi!

  2. Klipformasies is vir my van die mooiste dinge in die natuur.Sand het ook ‘n funksie:Dit kan die rotse toewaai en oor ‘n paar miljoen jaar die aangesig van baie plekke verander.Dalk is ek ‘n korreltjie sand?

  3. maryna het gesê op Oktober 9, 2013

    Die foto is uitstekend, maar ou Bok, wat aan bike ralleys vir die ANC fondsinsamelings deelneem, ag nee wat.

  4. dis nou sommer behoorlike klippe

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.