Hoekom ek teen etol en all tolgelde is

Oktober 3, 2013 in Belasting, Misdaad, RSA politiek

Elke mens het die reg om rond te beweeg sonder enige hindering. E-tol en tolhekke breek daardie reg af.

Onder algemen reg (common law), het elke mens die reg om die land se paaie te gebruik vir sy privaat vervoer en vervoer van sy privaat goedere sonder enige onkoste of verhindering. Let wel, die wat paaie gebruik om geld te maak, soos taxi’s, vervoer maatskappye, ja selfs die verkeers polisie, moet betaal vir daai voorreg en tol gelde mag dus op hulle gehef word.

Verder kan geen mens in enige kontrak in gedwing word nie en die presies wat die regerings gemors aan ons probeer doen.

Hulle kan loop bollie, maar dit sal ek nooit doen nie.

So ter inligting lees ek die raak:

If ever a judge understood the public’s right to use the public roads, it was Justice Tolman of the Supreme Court of the State of Washington. Justice Tolman stated:

“Complete freedom of the highways is so old and well established a blessing that we have forgotten the days of the Robber Barons and toll roads, and yet, under an act like this, arbitrarily administered, the highways may be completely monopolized, if, through lack of interest, the people submit, then they may look to see the most sacred of their liberties taken from them one by one, by more or less rapid encroachment.” Robertson vs. Department of Public Works, 180 Wash 133, 147.

The words of Justice Tolman ring most prophetically in the ears of Citizens throughout the country today as the use of the public roads has been monopolized by the very entity which has been empowered to stand guard over our freedoms, i.e., that of state government.

en

“The Right of the Citizen to travel upon the public highways and to transport his property thereon, either by horse drawn carriage or by automobile, is not a mere privilege which a city can prohibit or permit at will, but a common Right which he has under the right to life, liberty, and the pursuit of happiness.” [emphasis added] Thompson vs. Smith, 154 SE 579.

en

“There can be no sanction or penalty imposed upon one because of this exercise of constitutional Rights.” Snerer vs. Cullen, 481 F. 946.

Streets and highways are established and maintained for the purpose of travel and transportation by the public. Such travel may be for business or pleasure.

“The use of the highways for the purpose of travel and transportation is not a mere privilege, but a common and fundamental Right of which the public and the individual cannot be rightfully deprived.” [emphasis added] Chicago Motor Coach vs. Chicago, 169 NE 22; Ligare vs. Chicago, 28 NE 934; Boon vs. Clark, 214 SSW 607; 25 Am.Jur. (1st) Highways Sect.163.

en

nou wonder ek waarom ons how nog nooit uitsprake soos die gemaak het nie. Nog erger hoekom is sake nog nooit voor hulle gebring om hulle te dwing om ons regte te beskerm deur uitsprake soos die nie!

9 antwoorde op Hoekom ek teen etol en all tolgelde is

  1. tina10 het gesê op Oktober 3, 2013

    Ek wil ook nie regtig betaal nie want dit kos oor die R200 net om in Pta te kom, maar wat sal mens nou kan doen

  2. “Nog erger hoekom is sake nog nooit voor hulle gebring om hulle te dwing om ons regte te beskerm deur uitsprake soos die nie!”

    Want dit kos geld – ‘n kakhuis vol geld.

    • Dis hoekom ek die siviele en kriminele regs stelsel haat. Onder algemene reg met juries sou geld geen rol gespeel het nie en sou ons die goed goedkoop en sonder moeite kon oplos.

  3. Het jy gisteraand na Regstreeks met Fred ( Robinson) gekyk?

  4. Kippie het gesê op Januarie 18, 2014

    Waarom Justice Tolman of the Supreme Court of the State of Washington aanhaal? Dis wishful thinking – Afrika is ligjare daarvan verwyder. Ons konstitusie is in pas, indien nie vooruit nie, maar die toepassing daarvan nie.

    • Geen land is in isolasie nie en wette behort vir alle mense dieselfde te wees, dus is Amerikaanse wette en uitsprake tog iets om uit te leer en van belang. Ons konstitusie is ‘n pot kak en ek is nie gebind aan dit nie, sal ook nooit myself aan dit bind of laat bind nie.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.