Kenia, my siening
September 27, 2013 in Internasionale politiek
Ek haat geen mens nie, maar ek haat die moslem stelsel met elke stukkie haat in my. Die mense wat nog steeds dink daai stelsel kan ons mee saamleef in vrede, moet hul koppe laat lees.
Dit wat in Kenia gebeur het, maak my net meer seker van my saak.
Carol R @ Losbek het gesê op September 27, 2013
Ek haat hulle nie. Hulle dink dis hoe dit moet wees soos wat ek met Jesus Christus grootgeword het. Ons moet baie vir hulle bid!
Henry @kompethenry het gesê op September 27, 2013
Die ouens is so 600 jaar agter die christene…
maryna het gesê op September 27, 2013
Ismael, voorvader van die Arabiere, was dan ook ‘n seun van Abraham, sy eersgeborene by sy Egiptiese slavin Hagar. Gaan lees Genesis 16. Islam, die godsdiens, is ook verdeel in die meerderheid Sunnis en die minderheid Shiites, nes die ander twee takke (Judaisme en die Christendom) van die Abrahamiese geloof, wat jy ook aanhang, verdeel is. Jesus se naam in die Koran is dan Isa Ibn Maryam, en Masih (Messias). Interessant, is dit nie? @blikskottel
blikskottel het gesê op September 28, 2013
Ek weet al die goed. Wat my pla is dat die moere nie een snars omgee om mense te vermoor nie…nie eers hul eie nie en dit net om hul stelsel af te dwing. Dis siek en ek is absoluut teen hulle.
Zeppie - @zephur het gesê op September 27, 2013
Ja hoe kan hulle hul geloof en siening afdwing teenoor ander groepe
En nou in die geval as jy nie kon Islam gebed opsê nie was jy doodgemaak
rosiemetdorings het gesê op September 27, 2013
vir my lyk hulle na ‘n baie groot gevaar wat al hoe harder en erger brom en dreig
tina10 het gesê op September 27, 2013
Die wêreld is ons woning nie …
Twaksak het gesê op September 28, 2013
Toe ek oorweeg om in Saudi-Arabië te gaan werk, sê ‘n gesoute Afrika-reisiger vriend net: “Nee! Weet jy wat hulle met vrouens doen?”
PIXIE het gesê op September 28, 2013
Maak twee van ons. Ek sien wragtig nie die punt daarvan om soveel onskuldige mense, en veral kinders, om die lewe te bring nie. Wat het hulle nou eintlik bereik behalwe om die wereld te skok en meer haat in mense se harte te plant??
perdebytjie het gesê op September 29, 2013
Ek verpes mense wat hul opinies met geweld op ander afdwing
blikskottel het gesê op September 29, 2013
Ja en ek haat ook dat regerings hul opinies met siek statuur op mense afdwing, nog erger dat hulle mense so beroof.