Naweek by Kwa-maritane

September 24, 2013 in Fotografie

Wel, vroulief moes geld spandeer vir belasting doel eindes en so is ons toe vir ‘n paar dae weg na Kwa-maritane toe in die Pilansberg natuur reservaat.

Dis ‘n vier ster lodge en heel aangenaam, behalwe dat dit moer duur is. R20 rand vir 1l bottel water is mos niks anders as roof nie.

Gelukkig kon ek darem lekker fotos neem van die diere, alhoewel ek dink daar is nie soveel diere as wat mens sou verwag nie. Die veld is erg droog en dit speel seker ook ‘n groot rol.

_DSC0253 _DSC0007 _DSC0051

7 antwoorde op Naweek by Kwa-maritane

  1. is voëls diere? Hehe. Hoop dit was baie lekker. Ek dink jy verdien dit…

  2. tina10 het gesê op September 25, 2013

    Baie mooi foto’s

    Sug dis net ryk mense wat geld moet gebruik vir belasting doeleiendes!

  3. Mooi foto’s! Geniet die res van die tyd!

  4. abrham het gesê op September 25, 2013

    huh ! kwamaritane nogal, my goeie bliksem, brag jy?

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.