Ou hengelaar

September 19, 2013 in Fotografie

Gister was ek besig met ‘n foto sessie en toe loop die ou hengelaar by ons verby…

SG06-e2 SG04

11 antwoorde op Ou hengelaar

  1. maryna het gesê op September 19, 2013

    Vyf groot blink sterre vir jou! Dis fantasties @blikskottel

  2. vega het gesê op September 19, 2013

    Absolutely beautiful!

  3. vega het gesê op September 19, 2013

    Wil jy nie die gesig in kleur vir my stuur dat ek dit kan skilder nie, asseblief. Maar dit moet nie te klein wees nie. Ek moet dit kan vergroot, sonder om definisie te verloor..

  4. Wow, ek is mal oor die foto’s!

  5. tina10 het gesê op September 19, 2013

    Sjoe veral die eerste een is mooi… Welgedaan

  6. Wow sy gesig is ‘n boek…al sy jare lees jy….sy verdriet sien jy…sy hardetyd knipoog

  7. Kan ek sterre gee

    *****

  8. Wow! Ek is mal oor hierdie foto’s!

  9. Dis regtig besonders!Sy gesig het soveel karakter.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.