Swart en wit uitdaging

September 16, 2013 in Fotografie

Swart en wit koei op ons yskas.

6 antwoorde op Swart en wit uitdaging

  1. tina10 het gesê op September 16, 2013

    hehehehe… jy is blitsig! Die stomme koeitjie lyk nie te vrolik!

    Hoe kry jy die agtergrond so donker?

  2. Oulik!

    Jis maar jy spring ons almal voor so op hierdie Maandag!

  3. sy is al te oulik

  4. Vars melk gewaarborg

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.