So vang seun toe honeurs, wel eintlik het hy dit laasjaar al gevang, maar was in Finland as uitruil student. Volgende jaar is dit meestersgraad ontvang. Volgende jaar gaan doggie ook PUK toe vir BSC Akturiele wetenskappe….maer jare gaan dus nog voort die kant, he he.

frik van eeden het gesê op September 14, 2013
@blikskottel
Baie geluk aan jou seun – aan jou en jou gesin. Vir ‘n ou se kinders is die maer jare draaglik, veral as hulle so goed presteer.
tina10 het gesê op September 14, 2013
Baie geluk. Ek is bly jy was darem in SA vir die okkasie… Dis lekker as mens so trots op jou kinders kan wees
😆
vega het gesê op September 14, 2013
Dis regtig iets om op trots te wees. Geluk! My 2e skoonseun het ook uiteindelik sy Meestersverhandeling (Finansiele bestuur) ingehandig vir finale evaluering. Hy het voltyds gewerk, hulle het ‘n kind gekry en in die middel van sy navorsing het sy dosent beroerte gekry, dit was ‘n nagmerrie.
danie coetzee het gesê op September 14, 2013
Baie geluk. Julle kon die foto maar bietjie nader geneem het, sodat ons die familie darem beter kon onderskei.
Carol R @ Losbek het gesê op September 14, 2013
Baie geluk! Jou kinders is slimkoppe!
rosiemetdorings het gesê op September 14, 2013
van maer jare weet ons al te goed – genadiglik gee jongste Maandag sy M verhandeling in!!!! Ons kan al effens begin asemhaal want hy het sommer goeie werksaanbieding alreeds ook aanvaar
Twaksak het gesê op September 14, 2013
Jy mag maar trots wees. Baie geluk!
ouboet se stoep het gesê op September 14, 2013
Baie geluk Jongste is ook op Potch.
Henry @kompethenry het gesê op September 14, 2013
Geluk!
Net Ek @ cbl1979 het gesê op September 15, 2013
Sjoe dis fantasties! Baie geluk!
perdebytjie het gesê op September 15, 2013
Baie geluk,dis ‘n groot prestasie.Julle is ‘n mooi gesin!
ek-myself het gesê op September 16, 2013
Geluk. Jy kan trots wees!