Gimnasium hasie

September 6, 2013 in Fotografie

Laat weet gerus wat jy dink van die….

6 antwoorde op Gimnasium hasie

  1. tina10 het gesê op September 6, 2013

    Nou is my kommentaar weg?

  2. Lyk of daai gym nie sy mense stoot nie – hulle werk nie – geen sweet nie!

  3. Blikskottel,ek weet te min van portretfotografie om ‘n opinie te lug,maar miskien het jy met foto no 2(die een op die masjien) te veel skadu in die meisie se gesig en ‘n te besige agtergrond.Haar gesiggie word oordonder deur die stukkende pafon bokant haar.

    Die ander twee foto’s is baie mooi!

  4. Die borsspiere is goed ontwikkel! Hehe! Maaind joe, ek sal nie omgee om so te lyk nie!

Los ’n antwoord vir Carol R @ Losbek. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.