Blikskottel,ek weet te min van portretfotografie om ‘n opinie te lug,maar miskien het jy met foto no 2(die een op die masjien) te veel skadu in die meisie se gesig en ‘n te besige agtergrond.Haar gesiggie word oordonder deur die stukkende pafon bokant haar.
tina10 het gesê op September 6, 2013
Nou is my kommentaar weg?
perdebytjie het gesê op September 6, 2013
@tina10.Kliek op die foto,jou kommentaar is daar.Nounet gesien.
Henry @kompethenry het gesê op September 6, 2013
Lyk of daai gym nie sy mense stoot nie – hulle werk nie – geen sweet nie!
blikskottel het gesê op September 11, 2013
MM ja, die idee was darem ooknie om ‘n sweterige vrou af te neem nie.
perdebytjie het gesê op September 6, 2013
Blikskottel,ek weet te min van portretfotografie om ‘n opinie te lug,maar miskien het jy met foto no 2(die een op die masjien) te veel skadu in die meisie se gesig en ‘n te besige agtergrond.Haar gesiggie word oordonder deur die stukkende pafon bokant haar.
Die ander twee foto’s is baie mooi!
Carol R @ Losbek het gesê op September 6, 2013
Die borsspiere is goed ontwikkel! Hehe! Maaind joe, ek sal nie omgee om so te lyk nie!