Lemoene

September 4, 2013 in Fotografie

Ek en lemoene is maar groot pelle. Sal graag wil hoor wat dink julle van my foto.

 

11 antwoorde op Lemoene

  1. Sjoe, ek hou baie van jou foto!

  2. Dis baie mooi.Ek hou van die lig en skadu!

  3. ‘n ongelooflike mooi stillewe komposisie . die eenvoud in die kleur . die donker raam van die periferie . geluk met ‘n pragstuk !

  4. Nice fotie – moet van die laastes vannie jaar wees

  5. outspan sal daarvan hou – is hulle nog in die lewe?

  6. @blikskottel
    Dis ‘n treffende mooi foto. Enige lemoen op daardie foto kan trots wees om so mooi te lyk met ‘n sonnige smile op.

    Ek gaan dadelik een eet – dankie, jy het my geïnspireer om gesond te eet!!

  7. tina10 het gesê op September 4, 2013

    Sjoe dis nou vir my mooi. Sit bietjie dit op die Fotoskool dat ons sien wat hulle sê?

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.