Jy blaai in die argief vir 2013 Augustus.

Goth vir Tina

Augustus 7, 2013 in Fotografie

Met die dat Tina hulp vra oor ‘n Goth meisie om af te neem, plaas ek maar ietsie wat ek geneem het. Die dametjie is gladnie Goth nie, maar ek en vroulief (my stylis soms teen haar sin), het haar opgedollie tot sy Goth genoeg na ons sin was. Gelukkig is die model baie geduldig en werk sy lekker saam met ons.

Lees meer hier oor Goth’s in vandag se tyd:  http://www.platypusart.com/whatisgoth/

Is “regs” wees ‘n vloek of eer?

Augustus 3, 2013 in Misdaad, RSA politiek, Snaaksighede

Ek word soms as ver regs uitgkryt, soms as links en soms as goed at in panties woon, maar ek vee gelukkig my dinges aan dit af. Hoeveel van die goed is jy? Ek erken ek ondersteun die hele lot en glo elke Boer patriot behoort dit ook te doen.

 

SANRAL en NRA se gatte op toast.

Augustus 1, 2013 in Misdaad

I cannot and will not be forced to contract with any company.

The South African National Roads Agency Limited, generally known as SANRAL, is an independent, statutory company registered in terms of the Companies Act. The South African government, represented by the Minister of Transport, is the sole shareholder and owner of SANRAL.

http://www.nra.co.za/live/content.php?Category_ID=6