Fotos van ons Bike Bonansa foto sessie.

Augustus 28, 2013 in Fotografie

Laat weet gerus wat julle dink…

12 antwoorde op Fotos van ons Bike Bonansa foto sessie.

  1. tina10 het gesê op Augustus 28, 2013

    Ek hou daarvan maar wonder waarvoor mens dit sal gebruik… vir die klere, modelle of motorfietse? Dit was seker lekker pret?

  2. Jis daai fiets is skoon!

  3. ‘n BMW FS 800 GS is darem maar ‘n pragtige en praktiese alle terrein vervoermiddel , afgesien van die versiersels waarmee dit gedrapeer word .

    Nooi volgende keer ook vir Bertus asb. , want dit is dalk ook moontlik dat ‘n fotografieklub se aktiwiteite kan deurgaan as ‘n nuwe hervormings gemeentlikheid ?

  4. vega het gesê op Augustus 28, 2013

    Dis vir my disrespekvol as vroue liggame gebruik word om mans se aandag te trek, Maar dis maar net my opinie.

    • Ek stem saam. Hier was dit egter gladnie die geval nie. Die dame(s) het self gevra om afgeneem te word en ek dink on shet dit heel stylvol gehanteer.

  5. maryna het gesê op Augustus 30, 2013

    Dis mooi fotos, dit sal baie goed in die modelle se portefeuljes lyk. @blikskottel

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.