Egipte, opgeneukte ou beskawing.

Augustus 17, 2013 in Internasionale politiek

Deesdae is dit net Egipte en so nou en dan ou belasting dief, Malemma wat die nuus oorheers. Oor Egipte wonder ek net hoe de hel het so ‘n ou land met so ‘n ou beskawing tradisie dit reg gekry om in hul huidige toestand te beland?

Ek sien twee hoof oorsake:

1. Toe hulle oorgegee het aan die moslem se stelsel van beheer en denke.

2. Toe hulle begin meng het met volke uit lande suid van hulle.

Van daar af was alles net afdraande en met die absolute mag wat die weermag in hulle onlangse geskiedenis ontwikkel het sien ek net nog baie groter probleme voor vir hulle.

 

12 antwoorde op Egipte, opgeneukte ou beskawing.

  1. @blikskottel
    Ek stem saam met jou twee oorwegings. Onthou net die derde, altyd-teenwoordige factor: “greed”. Alle mense lei aan hierdie siekte, en hoe meer mag die mens het hoe erger slaan die siekte hom/haar. Dalk is dit ‘n soort virus – – – – – .

  2. tina10 het gesê op Augustus 17, 2013

    Dis ontstellend. Ek verstaan nie hoe mense se koppe werk nie

  3. Jip. Maar darem is daar historiese troos : die Romeine en hul oorspronklike Latynse taal bestaan ook herkenbaar lankal nie meer nie , al het daai beskawing weens ander redes verdwyn.

    • Hulle het ook maar verdwyn omdat hulle begin inteel het met mense wat ver agter hulle was in beskawings terme. Natturlik het hulle aanvaarding as normaal van ‘n gehoer en remoer ook baie gehelp tydens die hele proses. Dus het hulle gekry wat hulle verdien het en ek sien nog groepe so hul gatte sien.

  4. maryna het gesê op Augustus 17, 2013

    Oorgegee het? Wie het Egipte oorgegee aan die Arabiere in die 19de eeu? Die Britse Ryk. Voor die Britte het die Ottomaanse Ryk daar geheers en die Arabiere het heerskappy oor Egipte gekry by die Romeinse Ryk in die 1ste eeu. Eeue gelede was Egipte ‘n kookpot van rasse, wat Grieke, Siriërs en Jode ingesluit het. Antieke Egipte kon nooit weer herstel na die invalle van Persiese- en Babiloniese Ryk in die 6de eeu v.C nie. Tot en met die 4de eeu het Persië heerskappy oor Egipte gehad waarna dit deur Griekeland en Alexander die Grote oorgeneem was. Daarna het die Romeine beheer daaroor geneem en het die moslem oorheersing van die land begin.
    Die groot probleem is dat radikale Islam, die Muslim Brotherhood, nou met die “demokratiese revolusies” daar oorgeneem het, nadat Mubarak uitgedruk was met die hulp van die Weste. Na die 1979 revolusie in Iran, was Iran oor uitgelewer aan radikale Islam.
    Dit is nie toevallig nie. Dit word so bekook deur die oorlogstokers. As jy jou rasbril afhaal sal jy sien wie die oorlogstokers is.
    Iran en Egipte is nou bondgenote onder radikale Islam. Baie slegte nuus vir Egipte. Dit is die voorbereiding vir die volgende wêreldoorlog, waar Duitsland aan die stuur van ‘n verenigde Europa, Islam gaan verwoes. Hulle gebruik net gou eers die Islam mob om die Christene daar uit te moor. @blikskottel

    • Presies, dis vanaf die moslem oorheersing wat alles regtig teen spoed begin afdraand gaan het. Natuurlik is hulle so gedomineer deur die moslem invallers dat hulle vandag nooit die waarheid sal glo nie. Ek werk saam met ‘n Egiptiese ingineur en self met al sy geleerdheid is hy basies nie instaat om in te sien hoe islam die oorsaak van meeste van hul gemors is nie.

      Natuurlik was hulle erg op afdraande al toe die moslems hulle aangeval het agv die intelery onder die Afrikane van suid.

      Ek kan sien dat daar mense agter alles sit wat die goed aanpor en petrol gee. Eerlikwaar dink as die Duitsers wel gaan doen wat jy voorspel, is hulle ook maar net handlangers wat ‘n vuilwerk moet doen vir ‘n ander groep agter die skerms. Nou wie dink jy is daai lot? Niks minder as die fariseers van vandag nie en Jesus het teen hulle gewaarsku en ook teen hul handlangers die geldskieters(van dag se bankiers). Jy behoort sekerlik nou die regte vyand te kan uitwys as jy daai goed aanmekaar las.

  5. Mens moet nie die ouens wat die piramiedes gebou het deurmekaar kry met die huidige bewoners nie – die Romeine het die laaste van die ouer klomp opgedonner…

    • Die piramides(veral die oudstes) is verseker nie deur die huidige lot of enige natuurlike Afrikane gebou nie. Meeste mense dink egter anders in hul onoselgeit.

  6. Twaksak het gesê op Augustus 17, 2013

    Lekker oop seisoen daar. O, die piramides? Deur vrywilligers gebou?

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.