Hoekom het Dingaan vir retief laat vermoor?

Augustus 14, 2013 in Misdaad

From the diary of Rev. F. Owen (and the accounts of Zulu affairs by the interpreters,
Messrs. Hully and Kirkman), the following events transpired:
“The following morning, about ten messengers that had travelled all night from the
capital, arrived at the mission station of James Brownlee, requesting him to interpret
for king Dingaan.
“They said that William as well as Mr. Hully, my own Interpreter, were not here and
that Thos. Halstead, the Beers Interpreter was at Capt. Gardiner’s, a palpable lie, for
he was here when the messenger left on Sunday evening, and I tremble to say
is now amongst the number of the slain: so the natives to say tho’ Dingarns servant
this morning informed me he was not to be killed. The reason for this call from
James Brownlee is mysterious, he is a boy and the king likes him; for what end he
should have sent in so unaccountable a manner and with such haste is surprising.
On Mr. V’s arrival he was surprised to see the Doer (sic. Boer) guns under the trees
and the natives handling them freely, but they themselves not to be found
but described as having gone a hunting, etc.

At length Umthlela the Indoona told him
that the Beers were killed. Mr. Venable made no reply, and the savage, remorseless
Indoona asked him if he did not thank the king for having killed them.”

Nou hoekom sou die indoena dit gevra het, behalwe as hy verwag het dank was nodig vir iets wat hulle deur die koning wou gedoen he? Duidelik het die Britte Dingaan oortuig en aangehits om Retief en sy mense te vermoor, ten einde seker te maak die britte het geen kompetisie in Natal van die Boere af nie.

9 antwoorde op Hoekom het Dingaan vir retief laat vermoor?

  1. tina10 het gesê op Augustus 14, 2013

    Ag nee liewe land… dis nou sowaar die dam onder die eend uitruk. Hoe korrek is hierdie bron Waarom leer ons nooit daarvan?

    • Tina, net omdat jy dit nie weet nie, beteken nie dis nie waar nie. Gelukkig is daar briewe wat dinge baie duidelik maak en elke dag ontdek ons meer inligting. Dink jy regtig die Engelse sou die tipe ding aan die grootklok hang? Nee, want dit sou net nog meer Boere weerstand veroorsaak. Dit moet kakkerig voel vir ‘n onnie om te hoor iets wat jy vir kinders dalk geleer het oor baie jare is eintlik niks minders as leuens en onvoledige inligting nie, maar tog kan ons nie dit as verskoning gebruik om nie die waarheid uit te bring nie.

  2. Twaksak het gesê op Augustus 14, 2013

    Het oompie Piet en sy pelle nie om Dingaan se kraal gery en windgat skote afgevuur nie? En toe sê hy: “Bliksem, nee, hulle is towenaars!”
    Want dis wat towenaars sou gedoen het binne die Zoeloe-tradisie?

    • Tensy jy daar was en dit self gesien het nie, dink ek dis all bog. Dingaan het geweet van vur wapens aangsien hy die Engelse sin ook in aksie gesien het. Hoekom het hy dan nie die Engelse towenaars ook dood gemaak nie? Moenie teen die wind poep nie, dis my raad.

  3. maryna het gesê op Augustus 14, 2013

    Jy is reg, maar Retief was mos ‘n vrymesselaar en die moeilikheid het al in die vrymesselaarlosies aan die Kaap begin. Die Britte sit ook agter Nongqawuse en die Xhosa volksmoord, en vele ander moorde wat baie slinks beplan was, soos die moorde op die onbewaakte Duitse protestante in Rhodesië tydens die Jameson inval. @blikskottel

    • Presies en tog verkies mense om die inligting te misken of ignoreer. Let well, die gewone Britte was egter net die handlangers wat die vuilwerk vir baie meer bose mense moes doen.

  4. Hoekom het Dimitri Tsafendas vir Dr. HF Verwoerd, die republikein, op 6 September 1966 vermoor ?

  5. Sallie weet nie! 🙁

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.