Wat maak mense meer gelukkig? My 10 lysie….vir nou.
Augustus 11, 2013 in Uncategorized
Na aanleiding van praatjies vanmore op BBC
Hier is wat my gelukkiger sal maak:
1. Geen party politiek
2. Totale omkeer van die bank en geld sisteem
3. Kastrasie en lewenslange tronkstraf(met dwang arbeid), vir alle verkragters, korrupte regerings amptenare, diere mishandelaar en ontvoerders
4. Geen belasting heffings op mense, maar slegs op maatskappye
5. Geen wette sonder slagoffers
6. Verbanning van rap en al daai tipe musiek
7. Om my stokperdjies baie meer gereeld te kan beoefen.
8. Om vir ou mense vermaak te verskaf.
9. Dat mense nie hul wil op my wil afdwing nie.
10. My vrou en kinders eendag net goeie goed van my sal onthou.
maryna het gesê op Augustus 11, 2013
Interessant Blikskottel, omdat dit ook die kwelvrae waarmee die groot filosowe worstel, omvat. Wat sou jy in die plekke van 1 en 2 wou sien, as ek mag vra? @blikskottel
blikskottel het gesê op Augustus 11, 2013
1. Volksraad. (kan egter net korrek werk in homogene staat. MAW mense in kiesafdekling verkeis hul MP en hy stem presies soos hulle wnese is, of word afgedank. gee party kan dus die emnse se stem stilmaak nie.
2. Geen FIAT geld. Slegs ware lenings van ware wettige geld(maw goud, platunum etc)
tina10 het gesê op Augustus 11, 2013
hehehehe… sommiges sal net ‘n droom bly.
blikskottel het gesê op Augustus 11, 2013
Alles begin by drome…tot die Bybel wys dit.
Carol R @ Losbek het gesê op Augustus 11, 2013
Klink goed! Bejaardes trek swaar …… gratis ouetehuise vir hulle!
blikskottel het gesê op Augustus 11, 2013
Absoluut, dis tog hoe dit moet wees. Dis waarvoor belastings moet gaan en nie vir salarisse, Nkandlas en allehande ander kak wat net die massas idiote in die regering bevoordeel nie.
Twaksak het gesê op Augustus 11, 2013
Sjoe, dog amper jy wil raps varban…
blikskottel het gesê op Augustus 11, 2013
Ek wil dit verban onder mense wat nie vir kinders kan sorg nie en nie sportmodelle is nie.
Henry @kompethenry het gesê op Augustus 11, 2013
6 is ‘n bietjie rof – mens het die drek ook nodig dat jy kan bly wees virrie ander…
blikskottel het gesê op Augustus 11, 2013
Negatief daai kak bied geen waarde nie en breek net af.
berwick het gesê op Augustus 11, 2013
Wat beteken “Geen wette sonder slagoffers”?
blikskottel het gesê op Augustus 12, 2013
Voorbeeld: Jy ry te vinnig. Het dit enige iemand skade berokken of beseer? NEE, dus is dit ‘n wet wat jou in krimineel verander sonder dat daar ‘n slagoffer is. Dis tipies statute deur politici gemaak om die staat te veryk. MAW, plundering van die populasie. RSA het letterlik duisende sulke statute.
exionperfexi het gesê op Augustus 12, 2013
voorkoming is beter as genesing @blikskottel
blikskottel het gesê op Augustus 12, 2013
Absoluut, maar vertel dit vir die village idiote wat deesdae hulself die regering noem.