Die vroue in my lewe (vir vrouedag)

Augustus 9, 2013 in Uncategorized

Ek is baie geseend as dit kom by die vroue in my lewe. Ek dink omdat hulle min is, is ek nog meer geseend. My vrou, my dogter, skoonma en suster en dan som paar naby familie wat gelukkig redelik ver woon is meer as genoeg vir my.

Hier is hulle in volle glorie, die krone op my lewe. Hulle gee my gryshare en maak my soms erg moerig, maar ek wil niks en niemand anders as net hulle nodig nie.

7 antwoorde op Die vroue in my lewe (vir vrouedag)

  1. @blikskottel

    Jou ou blikskottel; jy het rede om te spog.

    Grys hare, straks!

    ‘n Sterk en vredige hart – dit gee hulle jou verseker.

    Groete vir die vroue in jou lewe

  2. Twee mooi vroue!

  3. tina10 het gesê op Augustus 9, 2013

    Jy is gelukkig

  4. Twaksak het gesê op Augustus 9, 2013

    🙂

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.