My eerste 20 van my top 40 lys as “One Man Band”

Julie 30, 2013 in Uncategorized

Vir baie jare het ek as one man band in pubs, restaurante en baie ander hole opgetree. Dit het my deur tye met min geld darem gehelp die lekker goedjies doen en bekostig wat baie ander appies seker nie kon nie.

Een van die eerste dinge wat ek gedoen het, was om te luister na ander mense en ook te sien watter liedjies die gewildste is in pubs. Die sogenaamde “standards”, was toe die eerste goed wat ek geoefen en begin speel het. Elke man se lys mag dalk anders lyk, maar hier is van myne en ek speel dit vandag nog. Eintlik is die lysie tot by nommer 40 en die hier genoem is nie noodwendig in enige volgorde nie.

1. Smoke on the water-Deep purple

2. I want to break free-Queen

3. Bad moon rising- Creedence Clearwater Revival

4. No woman no cry- Bob Marley

5. The wall- Pink Floyd

6. Cocain -JJ Cale

7. Jailhouse rock- Elvis Presley

8. Hey Jude- The Beatles

9. Black magic woman- Santana

10. Money for nothing- Dire Straights

11. Hotel Califormia – The Eagles

12. Crazy little thing called love- Queen

13. Babe-Styx

14. Country road- To many okes to mention

15. Outa in die langpad- Traditonal Afrikaans

16. In the mood- Glen Miller( I think)

17. You may be right- Billy Joel

18. Daniel- Elton John

19. Do you feel my love- Eddie Grant

20. Knocking on heaven’s door-Guns and roses version

 

8 antwoorde op My eerste 20 van my top 40 lys as “One Man Band”

  1. tina10 het gesê op Julie 30, 2013

    Ek onthou almal… wonder wat het van Deon met sy weeklikse treffers geword

  2. Bruggie het gesê op Julie 30, 2013

    Jy was n op en wakker jong man

  3. Jou lys is nice!!

    • Daar is nog baie ander ook, maar ja die musiek dink ek gaan nog lank gehoor word. baie van vandag se gemors sal nooit oorleef nie.

  4. maryna het gesê op Julie 31, 2013

    Jy speel seker baie goed as jy Dire Straits se Money for nothing kan speel. @blikskottel

    • Ek probeer my bes, maar daai ou is baie goed, ver beter as ek. Vir my is dit my stokperdjie en so nou en dan ekstra geldjie.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.