Juli-asss jou doo….doring

Julie 28, 2013 in RSA politiek, Snaaksighede

Vanmore lees ek in die rapport dat Juju reken as sy EFF party aan die stuur van sake is sal hulle nommer 1 prioriteit wees om Zoomer toegesluit te kry. Nou eerlikwaar voel ek die ou poepoltjie het dit reg, Zoomer hoort sy dag in die hof te kry, maar in my keel kots ek bietjies bietjies om te dink dat Mal-emma self nie ook daar wil wees nie. As een moer nou in die tronk hoort is dit hy.

Dan die ou prentjies van ons oneerbare verskoning vir ‘n landbou minister. Sal iemand haar asb vertel die sex doll gesigs uitdrukking werk nie goed vir ‘n vrou se openbare beeld nie.

11 antwoorde op Juli-asss jou doo….doring

  1. tina10 het gesê op Julie 28, 2013

    Daar is baie skelms in die wêreld geskiedenis wat ook in die tronk behoort het, wat nie ‘n nag daar geslaap het nie.

  2. Bruggie het gesê op Julie 28, 2013

    Die prentjies is baie snaaks

  3. daai bekkie lyk glad nie goed nie

  4. stadleroux het gesê op Julie 29, 2013

    Oor die meriete, of liewer tekort daaraan, van ons agbare Minister sal ek nie stry nie, maar jy besef seker dis foto’s daai wat teen 5 of 10 skote per sekonde geneem word, waaruit daar dan één deur ‘n redakteur(s) met ‘n spesifieke bedoeling uitgekies word, nè? Dis geen groot kuns om enige pratende, etende, léwende mens te laat belaglik lyk in ‘n paar foto’s nie – kyk maar die reekse en reekse foto’s wat al van ou George “Dubbya” Bush geneem is…

    • Ek is self ‘n fotograaf, so ek ken die storie. Feit is egter dat sy meer as gereeld daat sexdoll uitdrukking op haar gesig het en ek vind dit afstootlik.

  5. stadleroux het gesê op Julie 30, 2013

    Dis jou probleem. ;-} Moenie jou probleme die ander ou s’n maak nie, veral nie as dit niks met sy of haar prestasie te maak het nie! Of sê jy vir elke mens wat jy sien wie se mond skeefstaan hy moet hom regtrek, want dis vir jóú lelik?

    • As hy of sy dit gerreld doen en dit hulle nie gunste doen nie, dan ja, ek is nie bang nie. Sover dit haar prestasies angaan…dammit man, sy het nie eniges nie.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.