Ek moes eers deel

Julie 28, 2013 in Uncategorized

Vir die wat nognie weet nie, behalwe dat ek fotos neem is ek ook ‘n ywerige musikant en geniet ek om na baie musiek style te luister.

So sit ek en kyk na van my gunsteling optredes  en daar tref dit my weer dat STYX waarskynlik een van die bestes ooit was.

Luister gerus na my gunsteling liedjie van hulle, Blue Colar man, hier uitgevoer saam met ‘n jeug blaas orkes. As jy dit geraas vind en nie kliphard kan luister nie, is dit ‘n teken day jy oud raak.

watch?v=75cW04oQ680

4 antwoorde op Ek moes eers deel

  1. tina10 het gesê op Julie 28, 2013

    Dankie maar nee dankie…

  2. Bruggie het gesê op Julie 28, 2013

    Dankie. Ek het dit geniet.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.