Wie sal jy graag in die tronk wou sien?

Julie 26, 2013 in Misdaad, Snaaksighede

Jacob “The Spear” Zuma

Robert Mugabe, die siekste ou bok in die rondte

Winnie Mandela (The mother who spawned a nation, so I hear)

Alle bankiers

Alle prokurowers en advokate wat al vir howe gelieg het

Juliarse Mal-emmer.

Barack Obummer

Scamral se politieke base

Die fotograaf wat koninkilke Kate kaalgat afgeneem het

 

6 antwoorde op Wie sal jy graag in die tronk wou sien?

  1. tina10 het gesê op Julie 26, 2013

    hehehehe… gelukkig het jy my gemis

    • Wat sou die punt wees om jou op te sit, niemand sou tog vir jou stem nie. Ha ha, ek is nie helemal teen onnies nie maar ooknie helemal vir hulle nie.

  2. Seker maar daai fotograaf, want diesulkes wat so geld maak uit ander se privaatheid is die laagste bottom feeders wat daar is . Met hul verdagmakery voel hulle seker beter oor hul eie tekortkominge as hulle fotografies kan bewys dat ‘gevierdes’ ook maar soms in hul neuse krap ? 🙂 fooi tog. . . Die ander genomineerdes behoort vergewe te word, want hulle weet mos nie wat eintlik hulle doen nie .

  3. @blikskottel : jammer oor die sinsstruktuurfout in my komtaar , waar die “eintlik” voor die “hulle” beland het

  4. Die politieke ouens – definitief!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.