Brakpan bankroof

Julie 20, 2013 in Snaaksighede

Blybaar was daar gister ‘n bankroof in Brakpan. Die mense moes almal op die vloer uitgestrek lé.

Die bankbestuurder moes die een blonde tellertjie reghelp as volg:

“Lé op jou maag, dis ‘n bankroof nie ‘n bleddie jaareindfunksie nie”

Groete uit die Vrystaat….en binnekort weer Angola.

 

 

6 antwoorde op Brakpan bankroof

  1. tina10 het gesê op Julie 20, 2013

    Waar val jy uit?

  2. Bruggie het gesê op Julie 20, 2013

    Die jaareind funksie was plesieriger

  3. Goeie een! Hehe!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.