Gister se slegte nuus..

Junie 22, 2013 in Misdaad

Ek was veronderstel om Maandag Luanda toe te vlieg en Dinsdag huistoe

…tot een idioot van ‘n Angolees nie sy werk gedoen het nie. Hy vier weke lank niks gedoen nie, terwyl hy geweet het daar moet ‘n visa aansoek gedoen word vir my aflos. Dis dieselfde idioot wat planne het om ons maatskappy se “Country manager” vir Angola te word. Mag dit nooit gebeur nie want dan word  ek gefire omdat ek hom gemoer het EN dit geniet het.

Die ou wat my moet aflos sal nou eers dalk teen die volgende Saterdag hier aanland vanaf Singapoer, ook net as alles perfek uitwerk van hier af.  Tough luck vir my reelings om die vakansietyd met my gesin deur te bring en dalk sneeu te gaan kyk.

7 antwoorde op Gister se slegte nuus..

  1. @blikskottel

    Moet ons alles self doen? Lyk my maar so. In my werkwêreld is sulke stompsinnigheid volop – affirmative-fokken-action!

  2. tina10 het gesê op Junie 22, 2013

    Ai ek is jammer om te hoor… sterkte.

  3. Dit moet ongelooflik frustrerend wees! Het jy hom klaar gemoer, of beplan jy dit nog?

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.